Fokofpolisiekar raak 20!
Op 7 Oktober 2023 is dit tyd vir Fokofpolisiekar se grootste verjaarsdagpartytjie NOG!
Want om vir twee dekades ‘n suksesvolle rock band in Suid-Arika te wees, is iets besonders en moet gevier word in ware Fokofpolisiekar-styl.
Hierdie jaar bring Fokofpolisiekar nie net ‘n moerse vertoning wat al die ou gunstelinge en musiek vanaf die nuwe album insluit nie. Hulle bring ook ‘n gedugtige span kunstenaars saam om die verhoog met hulle te deel. Al hierdie kunstenaars speel ‘n belangrike rol in Fokofpolisiekar se storie van die afgelope 20 jaar.
Hierdie partytjie is ook die offisiële bekendstelling van Fokofpolisiekar se vyfde vollengte album.
Sien uit na FOKOF & kie op hulle grootse verjaarsdag verhoog nóg; met die beste vibes van eendersdenkende mense met een doel voor oë – om ‘n fokn goeie tyd te hê!
Deure maak 11am oop.
12pm Koos Kombuis
1pm AKING
2pm BEAST
3pm Fuzigish
4pm Springbok Nude Girls
5pm Fokofpolisiekar
Hierdie is die een Fokof show wat jy nie kan mis nie!
Fokofpolisiekar het nog ‘n doelwit: Die Bende wil Loftus D-veld uitverkoop en daarvoor kort hulle julle hulp. Bring almal wat julle ken! Bring ook sommer mense wat julle nie ken nie! Bring fokn almal!
#fillloftusdveld #20jaarvanvuurspeel