Francois van Coke se twee groot passies in die lewe is rock musiek en rugby. Hy het as kind groot drome gehad om ernstige rugby te speel, maar rock musiek het harder geroep.
Francois bring sy twee groot liefdes bymekaar met Rock ‘n’ Rugby; wanneer die Vodacom Bulls en Leinster mekaar by Loftus Versveld ontmoet vir hulle Vodacom United Rugby Championship groepfase game op Saterdag, 22 April.
Rock ‘n’ Rugby se program skop om 12pm af met voorvertonings deur plaaslike rock groepe Crashcarburn, Zaan Sonnekus, Skelm en Mensdom.
Net na 3pm kan Francois gevolg word vir ‘n staptog na Loftus Versveld om die kragmeting tussen Die Vodacom Bulls en Leinster te gaan kyk.
Ná die game is daar ‘n staptog terug na Loftus Park waar Francois van Coke en Die Gevaar 7pm die park aan die brand gaan begin speel.
PS: Die kaartjieprys sluit dus toegang tot die rock konsert by Loftus Park, plus die rugby game by Loftus Versveld in. Bargain!
PROGRAM:
11h00: Hekke maak oop
12h00: Mensdom
12h45: Skelm
13h30: Zaan Sonnekus
14h30: Crashcarburn
15h15: Stap na Loftus Versfeld saam met Francois van Coke
16h50: Francois van Coke tree op tydens halftyd
18h20: Stap terug na Loftus Park
19h00: Francois van Coke & Die Gevaar optrede
**PLEASE NOTE THAT THIS IS AN ALL AGES EVENT