JOOLIG 2022 skop af die 5de Maart by Loftus Park in Pretoria!
Stof jou dans skoene af, ons gaan GROOT in ware Afrikaanse styl.
Een verhoog, ’n lekker lang kroeg en van Suid Afrika se lekkerste lewendige musiek (aan jou gebring deur UFORYA, UMG-LIVE en Universal Musiek).
Kom bons saam Jack Parow, Loufi, Biggy en Angie Oeh!
Moenie uitmis op ’n aand van pret en plesier nie, koop ’n kaartjie en kom paartie!
WAAR’S DIE JOL: LOFTUS PARK CENTRE, PRETORIA
GEEN ONDER 18 JARIGES NIE
BETALINGS PROSES KROEG: SLEGS KREDIET/DEBIET KAART
BETALINGS PROSES KOS: GELD EN KREDIET/DEBIET KAART
▲▲▲▲▲▲▲▲
OPTREDE TYE:
▼▼▼▼▼▼▼▼
22:30 JACK PAROW
21:30 BIGGY
20:30 LOUFI
19:30 ANGIE OEH
▲▲▲▲▲▲▲
KAARTJIES:
▼▼▼▼▼▼▼
AANLYN KAARTJIES BESKIKBAAR BY Howler
ALGEMENE TOELATING: R150
OP DIE DAG: R200
*Kaartjie bepalings en voorwaardes:
Indien u nie die vertoning kan bywoon nie of u kaartjie kanselleer, moet 'n terugbetaling versoek nie minder as 48 uur voor die datum van die geleentheid by HOWLER ingedien word.
Ons sal jou nie kan terugbetaal as jy 'n terugbetaling versoek op die dag van die geleentheid of nadat die geleentheid plaasgevind het aanvrae nie.
Kaartjies is nie terugbetaalbaar in die geval van force majeure nie.
Enige veranderinge aan jou kaartjie sal onderhewig wees aan 'n administrasiefooi.
▲▲▲▲▲▲▲
COVID 19:
▼▼▼▼▼▼▼
GEEN MASKER GEEN TOEGANG.
PPE: Alle personeel sal toegerus wees met PPE.
HIGIENE PROTOKOL: Sanitizer en handewas-stasies sal regdeur die feesterrein beskikbaar wees.
SCREENING: Sal by toegang plaasvind.
▲▲▲▲▲▲▲▲▲▲▲▲
VERBODE ITEMS:
▼▼▼▼▼▼▼▼▼▼▼▼
✘ Geen persone onder die ouderdom van 18 nie
✘ Onwettige stowwe
✘ Wapens/Vuurwapens
✘ Koelbokse
✘ Troeteldiere/diere (gidshonde uitgesluit)
✘ Alkohol (Sal by die fees te koop wees)
✘ Kos/happies (Sal by die fees te koop wees)
✘ Drinkgoed (Sal by die fees te koop wees)
✘ Geen sitplek toerusting/opvou-stoele/opvou-tafels nie
✘ Enige items wat deur sekuriteit of bestuur as gevaarlik of ontwrigtend beskou word
▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴
R.O.A.R
GEEN ONDER 18s
ID WORD BENODIG
GEEN STUDENTE KAARTE
SLEGS ID, PASPOORT, BESTUURS LISENSIE WORD AANVAAR
SLEGS GESERTIFISEERDE AFSKRIFTE VAN IDENTIFIKASIE
GEEN FOTOS VAN IDENTIFIKASIE SAL AANVAAR WORD NIE
▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾
HIERDIE FEES IS TROTS GEBORG DEUR:
SMIRNOFF PINE TWIST
SOUTHERN COMFORT