Die BESTE, goedkoopste en volledigste MATRIEKBAAI ervaring vir jou geld!
(Jy kry 'n unieke bandjie vir die week)
Hierdie is ons "VOL ERVARING - Week kaartjie".
(Slegs beskikbaar vir 18-22 ouderdom, STRENG 18+ geleentheid)
Vanaf 2 tot 10 Desember, word Mosselbaai nou #MATRIEKBAAI!
(Bonus waarde by vir 9 en 10 Desember)
-------------------------------------------------------------------------------------------------------
JOU "VOL ERVARING - WEEK KAARTJIE", SLUIT DIE VOLGENDE IN:

Desember = Vrydag 2 tot 8 Donderdag (BREEK AF 9DE DES)
NB! 18 – 22 (ID vir registrasie)
☆ Sluit in al die Diaz optredes
☆ Sluit nie akkommodasie in nie (NB! - Kyk na opsies op ons webblad)
☆ Dag aktiwiteite en partytjies
☆ Beach bar (Pirates) en dek (Beperkte spasie)
2 TOT 10 DES
☆ Gratis toegang
☆ Afslag op vervoer bussies
!! BONUS WAARDE !!
☆ 50% afslag elke dag, gewoonlik kos dit R200 en nou is dit R100
(First come, first serve elke dag
Desember 9 en 10
☆Gratis toegang
-----------------------------------
MATRIEKS, klas van 22!
-----------------------------------
Die jaar maak ons geskiedenis en begin Suid Afrika se nuutste #matriekvakansie, in een van die mooiste dele van ons land, MOSSELBAAI!
Ons vat "Diaz Hotel & Resort" oor vir 1 week en verander dit in jul eksklusiewe speel grond.
Wees deel van die eerste generasie wat nuwe legendariese tradisies begin en onvergeetlike oomblikke gaan geniet saam hul tjommies, vir een laaste keer!
Kom geniet 'n opwindende buitelug konsert met van jou gunsteling kunstenaars soos Spoegwolf, Neon Dreams (Kanada), Will Linley, Locnville, Snotkop, Chunda Munki, Loufi en vele meer langs Diaz Strand. "Hang uit" saam jou maatjies by Beach bar "Pirates bar" of ontdek die omgewing se naglewe met nagklubs soos Bakgat (Voorbaai) en De Dekke (Grootbrak).
Hier is iets vir almal:
As jy net bietjie wil chill, dan kan jy bak in die son of 'n game touchies speel saam jou vriende op ons pragtige strande. Maak reg vir lekker tye in die resort of besoek die Diaz waterpark. Laastens as die honger in skop, kom geniet ons heerlikke kos stalleties.
Hordes verblyfopsies, van sakpas tot leef soos 'n koning - kamp by ATKV Hartenbos is altyd 'n avontuur of bly gerieflik in Diaz Hotel & Resort.
Jou week kaartjie sluit ook nou 'n "bonus afsluit" fees naamblik @amfihart by Hartenbos Amfiteater.
Kan jy die eerste van 'n eerste misloop?? Maak reg om jou kaartjie te koop en verseker jou plek
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
KAARTJIE FASES (KOOP VROEGTYDIG - PRYSE GAAN OP MET ELKE FASE

Alle kaartjies sluit nie aanlyn besprekingsfooie in nie:
☆ FASE 1: R999 (NIE MEER BESKIKBAAR NIE)
☆ FASE 2: R1200 (NIE MEER BESKIKBAAR NIE)
☆ FASE 3: R1400 - ONS IS NOU OP ONS FINALE WEEK KAARTJIES
NB!!
Geen toegang tot die hoof feesterrein sonder betaling nie.
BEPERKTE DAG KAARTJIES BESKIKBAAR (Daagliks is duurder)
MOET NIE UIT MIS NIE!!
-----------------------------------------------------------------------
Loer gerus op ons webtuiste vir meer inligting:
-------------------------------------------------------------------------
Cancellation policy for “Matriekbaai”
Cancellations due to COVID or other unforeseen circumstances
(Cancellations does not include the online admin fee)
Should the festival be cancelled due to unforeseen circumstances the following percentages for pay back will apply:
(Festival cancellation due to weather, pandemic, force majeure, riots or any there Act of God or disaster)
10 days before festival.
75%
Less than 10 days before festival
50%
During or after the festival
0%
Cancellation policy for “Matriekbaai”
“Pay back” policy for attendee cancellations:
(Cancellations does not include online admin fee)
The following percentages to be paid back
2+ months before the festival
100%
60 - 30 days before the festival
50%
30 - 7 days before the festival
25%
Less than 7 days before the festival