Die Pretoria Buitelug Ekspo en Fees, is 'n drie dag gebeurtenis, waar jy na die beste Afrikaanse musiek kan luister, 40 000 protea blomme en 100 000 vetplante met jou eie oë kan sien. Jy kan bote en karavane beloer, in 'n GTR òf op 'n kameel ry. Jy kan jouself verloor op die mallemeule, ietsie koud in die bier- of wyntuin geniet. Daar is heerlike kos, oulike snuistery stalletjies en slegs vliegtuig ritte!
Maak nie saak of jy een of 'n honderd-en-een is, hier is ietsie vir almal by die Pretoria Buitelug Ekspo en Fees.