Rocking Potch vind hierdie jaar op 23 en 24 Augustus 2019 plaas op die NWU Joolplaas na die sukses van 2018 se Rocking Potch!
Kunstenaars sal vanaf 20 Maart bekend gemaak word. Kaartjieverkope open ook op 20 Maart 2019. Ons lineup bevat die BESTE en GROOTSTE kunstenaars en bands in die musiekbedryf!
Hoop ons sien jou daar!!! Share hierdie met jou vriende asb!!!
Terme en voorwaardes:
1. Jy betree die perseel op eie risiko en kan nie die organiseerders of enige werkers aanspreeklik hou vir enige beserings of verliese nie.
2. Reg van toegang voorbehou.
3. Geen eie drank.
4. Met die koop en gebruik van die kaartjie aanvaar ek die koper / verbruiker al die voorwaardes.