MATRIEKBAAI vind plaas vanaf 1 to 10 Desember'23 in Mosselbaai.
(AL ONS VENUES SAL NOG BEVESTIG WORD)
NB!
Die nuwe SANTOS DAGPARADYS (Santosstrand) is nou ook apart beskikbaar teen
R350(Plus aanlyn fooie) vir 'n 5dae dagprogram by Santos Strand.
Daar sal geen ander Matriekbaai strandaktiwiteite plaasvind, behalwe by die nuwe "Santos Dagparadys" nie. Dit is a.g.v. streng wetgewing, privaatheid, veiligheid en ander strande se waterlyne wat nie sal werk vir 'n permanente tydperk se beplanning nie.
(Lees volle beskrywing op gelyste kaartjie)
Ouderdom is streng = 18 tot 22 (ID).
GEEN persoon sal kan bywoon voor hul 18 jaar oud is nie.
Elke week kaartjie sal 'n aparte registrasie moet doen aanlyn om die nodige inligting in te vul om die kaartjie geldig te maak vir hoof registrasie by die fees.
--------------------------------------------------------------------------
www.matriekbaai.com
(Meer inligting sal met tyd op die webtuiste gesit word)

CANCELLATION POLICY FOR “MATRIEKBAAI”
Cancellations due to COVID or other unforeseen circumstances
(Cancellations does not include the online admin fee)
Should the festival be cancelled due to unforeseen circumstances the following percentages for pay back will apply:
(Festival cancellation due to weather, pandemic, force majeure, riots or any there Act of God or disaster)
10 days before festival.
75%
Less than 10 days before festival
50%
During or after the festival
0%
Cancellation policy for “Matriekbaai”
“Pay back” policy for attendee cancellations:
(Cancellations does not include online admin fee)
The following percentages to be paid back
2+ months before the festival
100%
60 - 30 days before the festival
50%
30 - 7 days before the festival
25%
Less than 7 days before the festival
0%
During or after the festival
0%
18 to 22 (ID)